YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Eksodus 34

1

Eksodus 34:6-7

Die Boodskap

DB

Terwyl die Here by Moses verbygaan, roep Hy uit: “Ek is die Here. Ek is die God wat mense help. Ek is jammer vir mense en geduldig met hulle. Ek bly altyd getrou. Jy kan op My reken. Ek bly getrou aan derduisende mense. Ek vergeet alles wat hulle verkeerd gedoen het. Maar Ek laat nie met My mors nie. Ek straf die kinders en die agterkleinkinders vir oortredings van die ouers wat nie na My wou luister nie. Ek onthou wat hulle verkeerd gedoen het vir ’n hele paar geslagte daarna.”

Sammenlign

Udforsk Eksodus 34:6-7

2

Eksodus 34:14

Die Boodskap

DB

Moenie ’n ander god aanbid nie. Ek verdra dit nie dat jy ander gode aanbid nie. Ek verwag van jou dat jy in alles net aan My getrou sal wees.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 34:14

3

Eksodus 34:10

Die Boodskap

DB

Die Here antwoord toe: “Kyk, Ek sal ’n nuwe ooreenkoms met julle maak. Ek sal voor die hele volk wonderlike dinge laat gebeur. Sulke dinge het nog nêrens op die aarde gebeur nie. Geen volk het so iets gesien nie. Al die volke rondom julle sal sien wat die Here kan doen. Ek sal groot dinge met jou laat gebeur.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 34:10

Gratis læseplaner og andagter relateret til Eksodus 34

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest