YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Eksodus 31

1

Eksodus 31:2-5

Die Boodskap

DB

“Ek het Besaleël gekies om die voorman te wees wanneer die tent gemaak word. Hy is Uri se seun. Sy oupa is Gur. Hulle is uit die stam van Juda. My Gees gee vir hom die verstand en die insig, die kennis en die vaardigheid om dinge te ontwerp en dit dan van goud of silwer of koper te maak. Hy kan met edelstene werk en houtsnywerk doen en enige kunswerk maak.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 31:2-5

2

Eksodus 31:13

Die Boodskap

DB

om vir die Israeliete te sê: “Die belangrikste van alles is my rusdae. Julle moet my rusdae hou. Die rusdag is die belangrikste teken oor al die geslagte heen dat daar ’n ooreenkoms tussen My en julle bestaan. Dit is die teken dat Ek die Here is en dat Ek julle my volk gemaak het.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 31:13

3

Eksodus 31:17

Die Boodskap

DB

Dis vir altyd ’n teken dat daar ’n ooreenkoms tussen My en Israel is. Die Here het die hemel en die aarde in ses dae gemaak. Hy het op die sewende dag opgehou om weer asem te skep en uit te rus.”

Sammenlign

Udforsk Eksodus 31:17

Gratis læseplaner og andagter relateret til Eksodus 31

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest