YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Eksodus 13

1

Eksodus 13:21-22

Die Boodskap

DB

Die Here self het voor hulle uitgegaan. In die dag het Hy vir hulle die pad gewys met ’n hoë wolk wat voor hulle uitgaan. In die nag was daar ’n bol vuur in die lug wat vir hulle lig gegee het. Hulle kon dag en nag verder trek. Die wolk in die dag het nooit weggegaan nie en die vuurbol het altyd in die nag daar gebly.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 13:21-22

2

Eksodus 13:17

Die Boodskap

DB

Toe die farao uiteindelik instem om die volk te laat gaan, het die Here hulle nie kortpad al langs die see na die land van Filistyne laat trek nie. As hulle met daardie pad langs getrek het, kon hulle in gevegte met ander mense beland het, wat hulle so sou kon laat skrik dat hulle sommer kortom sou vlug terug Egipte toe.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 13:17

3

Eksodus 13:18

Die Boodskap

DB

God het eerder die volk laat wegdraai om met die pad langs te trek wat na die Rietsee toe gaan. Die Israeliete het hulleself in groepe gerangskik en op ’n ordelike manier uit Egipte uit weggegaan.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 13:18

Gratis læseplaner og andagter relateret til Eksodus 13

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest