YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Eksodus 11

1

Eksodus 11:1

Die Boodskap

DB

Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal nog een laaste ramp oor die farao en Egipte bring. Na hierdie een hom getref het, sal hy julle toestemming gee om te gaan. Om die waarheid te sê, hy sal julle eintlik wegjaag.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 11:1

2

Eksodus 11:5-6

Die Boodskap

DB

Deur die hele Egipte sal die eersgebore seun in elke huis doodgaan. Van die farao se oudste seun wat na sy pa koning moes word, tot by die seun van die eenvoudigste slavin wat koring maal op die maalklip, sal dan doodgaan. Selfs onder die vee sal die een doodgaan wat eerste gebore is. Daar sal ’n droewige gehuil in die hele Egipte wees. Dit sal so erg wees soos dit nog nooit tevore gesien is en soos dit nooit weer gehoor sal word nie.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 11:5-6

3

Eksodus 11:9

Die Boodskap

DB

Die Here het vir Moses gesê: “Die farao sal nog steeds nie na julle luister nie, maar dit sal My kans gee om nog meer dinge in Egipte te laat gebeur.”

Sammenlign

Udforsk Eksodus 11:9

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest