1
Deuteronomium 26:19
Die Boodskap
DB
As julle dit doen, maak Hy julle groter as enige ander nasie op aarde. Dan sal almal na julle opsien. Hulle sal vertel hoe beroemd en sterk en ryk julle is. Julle is ’n nasie wat eenkant gesit is om die Here te dien. So belowe die Here jou God.”
Sammenlign
Udforsk Deuteronomium 26:19
2
Deuteronomium 26:18
Daarom verklaar die Here vandag dat jy sy volk is. Julle behoort aan Hom. En julle is baie kosbaar vir Hom. Hy sal julle oppas. Hy belowe dat Hy dit sal doen. Julle moet net alles doen wat Hy julle beveel.
Udforsk Deuteronomium 26:18