1
Deuteronomium 16:17
Die Boodskap
DB
Elkeen moet ook iets saambring. Ooreenkomstig dit wat die Here vir jou gegee het, moet jy ook gee.”
Sammenlign
Udforsk Deuteronomium 16:17
2
Deuteronomium 16:19
Hulle moet nooit partydig of onredelik wees nie. Hulle moet ook nooit omkoopgeskenke aanvaar nie. Sulke geskenke maak selfs die slimstes en die eerlikstes blind vir die waarheid.
Udforsk Deuteronomium 16:19
3
Deuteronomium 16:16
“Drie maal per jaar moet alle mans na die plek toe gaan wat die Here nog sal kies. Hulle moet vir die paasfees, die fees van die weke en die huttefees daar byeenkom en die nabyheid van die Here ervaar.
Udforsk Deuteronomium 16:16
4
Deuteronomium 16:20
In alle sake moet hulle billik en regverdig wees. Dan sal julle die Beloofde Land binnegaan en vir altyd daar bly.”
Udforsk Deuteronomium 16:20