YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Daniël 8

1

Daniël 8:24-25

Die Boodskap

DB

Hy sal baie sterk word, maar nie deur sy eie krag nie. Hy sal verskriklike verwoesting aanrig en suksesvol wees in alles wat hy aanpak. Hy sal magtige leiers verslaan en God se heilige volk onder sy voete stukkend trap. Omdat hy mense maklik bedrieg, sal hy baie volke oorwin omdat hy hulle met sy skelm optrede onkant sal vang. Omdat hy verskriklik vol is van homself, sal hy baie volke heeltemal vernietig. Hy sal selfs uitdagend voor die Opperregeerder gaan staan. Dan sal hy vernietig word, maar nie deur ’n mens nie.

Sammenlign

Udforsk Daniël 8:24-25

2

Daniël 8:19-21

Die Boodskap

DB

Toe sê hy vir my: “Ek is hier om jou te wys hoe God se oordeel gaan wees, want wat jy gesien het, het te make met die laaste dae op aarde. “Die skaapram met die twee horings verwys na die koninkryke van Medië en Persië. Die bokram is die koninkryk van Griekeland en die groot horing tussen sy oë die eerste koning.

Sammenlign

Udforsk Daniël 8:19-21

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest