YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Daniël 6

1

Daniël 6:10

Die Boodskap

DB

Koning Darius het toe so ’n bevel opgestel en geteken.

Sammenlign

Udforsk Daniël 6:10

2

Daniël 6:22

Die Boodskap

DB

Daniël antwoord toe: “Mag die koning nog lank lewe!

Sammenlign

Udforsk Daniël 6:22

3

Daniël 6:26-27

Die Boodskap

DB

Daarna het koning Darius die volgende boodskap aan al die volke, nasies en taalgroepe van die wêreld gestuur: “Vrede en voorspoed vir julle! Ek beveel dat die God van Daniël in my hele koninkryk geëer en gerespekteer moet word. Hy is die lewende God en Hy bestaan vir ewig en altyd. Sy koninkryk sal nooit tot ’n einde kom nie, sy heerskappy sal vir altyd aanhou.

Sammenlign

Udforsk Daniël 6:26-27

4

Daniël 6:16

Die Boodskap

DB

Teen die aand se kant het die klomp weer na die koning toe gegaan en vir hom gesê: “U Majesteit besef natuurlik dat volgens die wet van Meders en Perse geen bevel van die koning verander kan word nie.”

Sammenlign

Udforsk Daniël 6:16

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest