YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Daniël 1

1

Daniël 1:8

Die Boodskap

DB

Daniël het besluit om nie van die koning se ryk kos en wyn te eet en te drink nie. Dan sou hy ongehoorsaam wees aan die Israelitiese reëls oor wat ’n mens mag eet en wat nie. Daarom het hy die hoofbeampte van die paleis se toestemming gevra om dit nie te doen nie.

Sammenlign

Udforsk Daniël 1:8

2

Daniël 1:17

Die Boodskap

DB

Deur God se goedheid was hierdie vier jongmans besonder slim. Hulle het goeie kennis van die belangrike boeke van daardie tyd gehad en baie wysheid. Boonop het Daniël die gawe gehad om visioene en drome uit te lê.

Sammenlign

Udforsk Daniël 1:17

3

Daniël 1:9

Die Boodskap

DB

Deur God se goedheid het Aspenas baie respek vir Daniël gehad

Sammenlign

Udforsk Daniël 1:9

4

Daniël 1:20

Die Boodskap

DB

Die koning het gou agtergekom as dit by sake kom wat wysheid of ’n goeie oordeel vereis, was Daniël en sy vriende se raad baie beter as dié van enige van sy towenaars en fortuinvertellers.

Sammenlign

Udforsk Daniël 1:20

Gratis læseplaner og andagter relateret til Daniël 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest