YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Amos 8

1

Amos 8:11

Die Boodskap

DB

“Daar is ’n tyd wat gaan kom,” sê die Here, “dat daar ’n hongerte in die land gaan kom. Mense gaan nie honger wees vir iets om te eet of dors vir iets om te drink nie. Hulle gaan honger wees om te hoor wat die Here sê.

Sammenlign

Udforsk Amos 8:11

2

Amos 8:12

Die Boodskap

DB

Hulle sal hoog en laag soek na die woord van die Here. Hulle sal trek van die Middellandse See tot by die Dooie See. Hulle sal oral soek, van die noorde tot in die ooste. Maar hulle sal niks kry nie.

Sammenlign

Udforsk Amos 8:12

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest