YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra 1 Korintiërs 4

1

1 Korintiërs 4:20

Die Boodskap

DB

Immers, as iemand ’n kind van God is, sal ’n mens in die manier waarop hy leef die krag van God kan sien. Dit vra baie meer as om net ’n klomp storietjies te maak.

Sammenlign

Udforsk 1 Korintiërs 4:20

2

1 Korintiërs 4:5

Die Boodskap

DB

Moet daarom nie te vinnig wees om te sê die een ding is sleg of die ander ding is goed nie. Wag geduldig tot die Here kom. Hy sal nie oppervlakkig oordeel nie. Die dinge wat mense skelm gedoen het, sal dan nie meer in die donker bly nie. Dit sal oop en bloot wees vir almal om te sien. Die motiewe waarmee mense vir die Here gewerk het, sal op dié dag nie meer weggesteek kan word nie. Dit sal daar wees vir almal om te hoor. Dit sal soos ’n prysuitdeling wees: elkeen sal van God die prys kry wat hy verdien.

Sammenlign

Udforsk 1 Korintiërs 4:5

3

1 Korintiërs 4:2

Die Boodskap

DB

Natuurlik word daar van iemand wat so ’n belangrike werk het, verwag om dit deeglik te doen.

Sammenlign

Udforsk 1 Korintiërs 4:2

4

1 Korintiërs 4:1

Die Boodskap

DB

Moenie van ons, wat julle geestelike leiers is, iets maak wat ons nie is nie. Ons is net mense wat vir Jesus werk. God het ons gevra om aan julle die dinge oor Hom te vertel wat julle nie weet nie.

Sammenlign

Udforsk 1 Korintiërs 4:1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest