YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra SAGARÍA 4

1

SAGARÍA 4:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare.

Sammenlign

Udforsk SAGARÍA 4:6

2

SAGARÍA 4:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want wie verag die dag van klein dinge, terwyl daardie sewe — die oë van die HERE wat die ganse aarde deurloop — met blydskap die skietlood aanskou in die hand van Serubbábel?

Sammenlign

Udforsk SAGARÍA 4:10

3

SAGARÍA 4:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die hande van Serubbábel het die fondament van hierdie huis gelê, en sy hande sal dit voltooi; dan sal jy weet dat die HERE van die leërskare my na julle gestuur het.

Sammenlign

Udforsk SAGARÍA 4:9

Gratis læseplaner og andagter relateret til SAGARÍA 4

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest