YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra ROMEINE 2

1

ROMEINE 2:3-4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En meen jy, o mens wat hulle oordeel wat sulke dinge doen, en dit self doen, dat jy die oordeel van God sal ontvlug? Of verag jy die rykdom van sy goedertierenheid en verdraagsaamheid en lankmoedigheid, omdat jy nie besef dat die goedertierenheid van God jou tot bekering wil lei nie?

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 2:3-4

2

ROMEINE 2:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

DAAROM is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy 'n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge.

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 2:1

3

ROMEINE 2:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want daar is geen aanneming van die persoon by God nie.

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 2:11

4

ROMEINE 2:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word.

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 2:13

5

ROMEINE 2:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

wat elkeen sal vergeld na sy werke

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 2:6

6

ROMEINE 2:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

maar aan die wat eiesinnig en aan die waarheid ongehoorsaam, maar aan die ongeregtigheid gehoorsaam is — grimmigheid en toorn

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 2:8

7

ROMEINE 2:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar ooreenkomstig jou verhardheid en onbekeerlike hart vergader jy vir jou toorn as 'n skat in die dag van die toorn en die openbaring van die regverdige oordeel van God

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 2:5

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest