YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra ROMEINE 11

1

ROMEINE 11:36

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 11:36

2

ROMEINE 11:33

Afrikaans 1933/1953

AFR53

O, DIEPTE van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy weë!

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 11:33

3

ROMEINE 11:34

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees?

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 11:34

4

ROMEINE 11:5-6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Net so is daar dan ook in die teenwoordige tyd 'n oorblyfsel, ooreenkomstig die verkiesing van die genade. En as dit deur genade is, dan is dit nie meer uit die werke nie; anders is die genade geen genade meer nie. En as dit uit die werke is, dan is dit nie meer genade nie; anders is die werk geen werk meer nie.

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 11:5-6

5

ROMEINE 11:17-18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En as sommige van die takke afgebreek is, en jy wat 'n wilde olyfboom was, onder hulle ingeënt is en deel gekry het aan die wortel en die vettigheid van die olyfboom, moet dan nie teen die takke roem nie; en as jy roem — dit is nie jy wat die wortel dra nie, maar die wortel vir jou.

Sammenlign

Udforsk ROMEINE 11:17-18

Gratis læseplaner og andagter relateret til ROMEINE 11

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest