YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra OPENBARING 5

1

OPENBARING 5:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sing hulle 'n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie

Sammenlign

Udforsk OPENBARING 5:9

2

OPENBARING 5:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en met 'n groot stem het hulle gesê: Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof.

Sammenlign

Udforsk OPENBARING 5:12

3

OPENBARING 5:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en het ons konings en priesters vir onse God gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers.

Sammenlign

Udforsk OPENBARING 5:10

4

OPENBARING 5:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en wat op die see is, en alles wat in hulle is, het ek hoor sê: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid!

Sammenlign

Udforsk OPENBARING 5:13

5

OPENBARING 5:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê een van die ouderlinge vir my: Moenie ween nie; kyk, die Leeu wat uit die stam van Juda is, die wortel van Dawid, het oorwin om die boek oop te maak en sy sewe seëls te breek.

Sammenlign

Udforsk OPENBARING 5:5

Gratis læseplaner og andagter relateret til OPENBARING 5

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest