YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra MARKUS 1

1

MARKUS 1:35

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En vroeg in die môre, nog diep in die nag, het Hy opgestaan en uitgegaan en na 'n eensame plek vertrek en daar gebid.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 1:35

2

MARKUS 1:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en gesê: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 1:15

3

MARKUS 1:10-11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En dadelik toe Hy opklim uit die water, sien Hy die hemele skeur en die Gees soos 'n duif op Hom neerdaal. En daar het 'n stem uit die hemele gekom: U is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 1:10-11

4

MARKUS 1:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle doop met die Heilige Gees.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 1:8

5

MARKUS 1:17-18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Jesus sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal maak dat julle vissers van mense word. En dadelik het hulle hul nette laat staan en Hom gevolg.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 1:17-18

6

MARKUS 1:22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hulle was verslae oor sy leer, want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het en nie soos die skrifgeleerdes nie.

Sammenlign

Udforsk MARKUS 1:22

Gratis læseplaner og andagter relateret til MARKUS 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest