YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra MATTHÉÜS 2

1

MATTHÉÜS 2:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hulle het in die huis gegaan en die Kindjie by Maria, sy moeder, gevind en neergeval en Hom hulde bewys. Daarop maak hulle hul skatte oop en bring vir Hom geskenke: goud en wierook en mirre.

Sammenlign

Udforsk MATTHÉÜS 2:11

2

MATTHÉÜS 2:1-2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN toe Jesus te Betlehem in Judéa gebore is, in die dae van koning Herodes, het daar wyse manne uit die Ooste in Jerusalem aangekom en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste gesien en gekom om Hom hulde te bewys.

Sammenlign

Udforsk MATTHÉÜS 2:1-2

3

MATTHÉÜS 2:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En toe hulle die ster sien, het hulle hul met baie groot blydskap verheug.

Sammenlign

Udforsk MATTHÉÜS 2:10

4

MATTHÉÜS 2:12-13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En omdat hulle in 'n droom 'n goddelike waarskuwing ontvang het om nie na Herodes terug te keer nie, het hulle met 'n ander pad na hul land teruggegaan. EN toe hulle teruggegaan het, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef en sê: Staan op, neem die Kindjie en sy moeder en vlug na Egipte, en bly daar totdat ek jou sê; want Herodes gaan die Kindjie soek om Hom dood te maak.

Sammenlign

Udforsk MATTHÉÜS 2:12-13

Gratis læseplaner og andagter relateret til MATTHÉÜS 2

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest