YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra LUKAS 19

1

LUKAS 19:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 19:10

2

LUKAS 19:38

Afrikaans 1933/1953

AFR53

terwyl hulle sê: Geseënd is die Koning wat kom in die Naam van die Here, vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!

Sammenlign

Udforsk LUKAS 19:38

3

LUKAS 19:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê Jesus aan hom: Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom, aangesien hierdie man ook 'n seun van Abraham is.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 19:9

4

LUKAS 19:5-6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sien hom en sê vir hom: Saggéüs, maak gou en klim af, want Ek moet vandag in jou huis bly. Hy maak toe gou en klim af en het Hom met blydskap ontvang.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 19:5-6

5

LUKAS 19:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar Saggéüs het gaan staan en aan die Here gesê: Here, kyk, die helfte van my goed gee ek vir die armes; en as ek van iemand iets afgepers het, gee ek dit vierdubbel terug.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 19:8

6

LUKAS 19:39-40

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En sommige van die Fariseërs uit die skare sê vir Hom: Meester, bestraf u dissipels! En Hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle, as hulle swyg, sal die klippe uitroep.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 19:39-40

Gratis læseplaner og andagter relateret til LUKAS 19

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest