YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra LUKAS 15

1

LUKAS 15:20

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hy het opgestaan en na sy vader gegaan. En toe hy nog ver was, het sy vader hom gesien en innig jammer vir hom gevoel en gehardloop en hom omhels en hartlik gesoen.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 15:20

2

LUKAS 15:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want hierdie seun van my was dood en het weer lewendig geword; en hy was verlore en is gevind. En hulle het begin vrolik word.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 15:24

3

LUKAS 15:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek sê vir julle dat daar net so blydskap sal wees in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer, meer as oor negen-en-negentig regverdiges wat die bekering nie nodig het nie.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 15:7

4

LUKAS 15:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek sal opstaan en na my vader gaan, en ek sal vir hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u

Sammenlign

Udforsk LUKAS 15:18

5

LUKAS 15:21

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die seun sê vir hom: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u en ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 15:21

6

LUKAS 15:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Watter man onder julle wat honderd skape het en een van hulle verloor, laat nie die negen-en-negentig in die woestyn staan en gaan agter die een aan wat verlore is totdat hy dit kry nie?

Sammenlign

Udforsk LUKAS 15:4

Gratis læseplaner og andagter relateret til LUKAS 15

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest