YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra LUKAS 10

1

LUKAS 10:19

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 10:19

2

LUKAS 10:41-42

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha, Martha, jy is besorg en verontrus oor baie dinge; maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 10:41-42

3

LUKAS 10:27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 10:27

4

LUKAS 10:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hy sê toe vir hulle: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders in sy oes uitstuur.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 10:2

5

LUKAS 10:36-37

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het? En hy antwoord: Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het. Toe sê Jesus vir hom: Gaan en doen jy net so.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 10:36-37

6

LUKAS 10:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Gaan dan; kyk, Ek stuur julle soos lammers onder wolwe.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 10:3

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest