YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra LUKAS 1

1

LUKAS 1:37

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 1:37

2

LUKAS 1:38

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord. En die engel het van haar weggegaan.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 1:38

3

LUKAS 1:35

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 1:35

4

LUKAS 1:45

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En salig is sy wat geglo het, want die dinge wat deur die Here aan haar gesê is, sal vervul word.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 1:45

5

LUKAS 1:31-33

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En kyk, jy sal swanger word en 'n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee, en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 1:31-33

6

LUKAS 1:30

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.

Sammenlign

Udforsk LUKAS 1:30

Gratis læseplaner og andagter relateret til LUKAS 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest