YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra JOHANNES 9

1

JOHANNES 9:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, so lank as dit dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 9:4

2

JOHANNES 9:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So lank as Ek in die wêreld is, is Ek die lig van die wêreld.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 9:5

3

JOHANNES 9:2-3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is? Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 9:2-3

4

JOHANNES 9:39

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Jesus sê: Tot 'n oordeel het Ek in hierdie wêreld gekom, sodat die wat nie sien nie, mag sien, en die wat sien, blind mag word.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 9:39

Gratis læseplaner og andagter relateret til JOHANNES 9

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest