YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra JOHANNES 5

1

JOHANNES 5:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 5:24

2

JOHANNES 5:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe Jesus hom sien lê, terwyl Hy geweet het dat hy al 'n lang tyd siek was, sê Hy vir hom: Wil jy gesond word?

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 5:6

3

JOHANNES 5:39-40

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle meen dat julle daarin die ewige lewe het; en dit is dié wat van My getuig. En julle wil nie na My kom om die lewe te hê nie.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 5:39-40

4

JOHANNES 5:8-9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jesus sê vir hom: Staan op, neem jou bed op en loop. En dadelik het die man gesond geword en sy bed opgeneem en geloop. En daardie dag was dit sabbat.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 5:8-9

5

JOHANNES 5:19

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hý doen, dit doen die Seun ook net so.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 5:19

Gratis læseplaner og andagter relateret til JOHANNES 5

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest