YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra JOHANNES 2

1

JOHANNES 2:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hierdie eerste een van sy tekens het Jesus te Kana in Galiléa gedoen; en Hy het sy heerlikheid geopenbaar, en sy dissipels het in Hom geglo.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 2:11

2

JOHANNES 2:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jesus sê vir haar: Vrou, wat het Ek met u te doen? My uur het nog nie gekom nie.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 2:4

3

JOHANNES 2:7-8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jesus sê vir hulle: Maak die kanne vol water En hulle het hul tot bo toe volgemaak. En Hy sê aan hulle: Skep nou uit en bring dit vir die hoofdienaar. En hulle het dit gebring.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 2:7-8

4

JOHANNES 2:19

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Jesus antwoord en sê vir hulle: Breek hierdie tempel af, en in drie dae sal Ek dit oprig.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 2:19

5

JOHANNES 2:15-16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy het 'n sweep van toutjies gemaak en almal uit die tempel uitgedrywe, ook die skape en die beeste, en die kleingeld van die wisselaars het Hy uitgegooi en hulle tafels omgekeer. En vir die duiweverkopers het Hy gesê: Neem daardie dinge hier weg; moenie die huis van my Vader 'n handelshuis maak nie.

Sammenlign

Udforsk JOHANNES 2:15-16

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest