1
JAKOBUS 3:17
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Maar die wysheid van bo is ten eerste rein, dan vredeliewend, vriendelik, geseglik, vol barmhartigheid en goeie vrugte, onpartydig en ongeveins.
Sammenlign
Udforsk JAKOBUS 3:17
2
JAKOBUS 3:13
WIE is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie lewenswandel sy werke in sagmoedige wysheid toon.
Udforsk JAKOBUS 3:13
3
JAKOBUS 3:18
En die vrug van die geregtigheid word gesaai in vrede vir die wat vrede maak.
Udforsk JAKOBUS 3:18
4
JAKOBUS 3:16
want waar afguns en selfsug is, daar is wanorde en allerhande gemene dade.
Udforsk JAKOBUS 3:16
5
JAKOBUS 3:9-10
Daarmee loof ons God en die Vader, en daarmee vervloek ons die mense wat na die gelykenis van God gemaak is. Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie.
Udforsk JAKOBUS 3:9-10
6
JAKOBUS 3:6
Die tong is ook 'n vuur, die wêreld van ongeregtigheid. Net so 'n plek neem die tong onder ons lede in; dit besmet die hele liggaam en steek die hele lewensloop aan die brand en word uit die hel aangesteek.
Udforsk JAKOBUS 3:6
7
JAKOBUS 3:8
Maar die tong kan geen mens tem nie; dit is 'n onbedwingbare kwaad, vol dodelike gif.
Udforsk JAKOBUS 3:8
8
JAKOBUS 3:1
MOENIE baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons 'n groter oordeel sal ondergaan.
Udforsk JAKOBUS 3:1