YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra GÉNESIS 7

1

GÉNESIS 7:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

DAARNA het die HERE aan Noag gesê: Gaan in die ark, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor my aangesig in hierdie geslag.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 7:1

2

GÉNESIS 7:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die waters het die oorhand behou oor die aarde honderd-en-vyftig dae lank.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 7:24

3

GÉNESIS 7:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

In die seshonderdste jaar van die lewe van Noag, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dieselfde dag, is al die fonteine van die groot watervloed oopgebreek, en die sluise van die hemel is geopen

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 7:11

4

GÉNESIS 7:23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So is dan al die lewende wesens verdelg wat op die aarde was, die mens sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die hemel; hulle is verdelg van die aarde af. En net Noag het oorgebly en wat by hom in die ark was.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 7:23

5

GÉNESIS 7:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en die stortreën was op die aarde veertig dae en veertig nagte lank.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 7:12

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest