YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra GÉNESIS 41

1

GÉNESIS 41:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Josef het Farao geantwoord en gesê: Niks vir my nie! God sal Farao 'n gunstige antwoord gee.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 41:16

2

GÉNESIS 41:38

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarop het Farao aan sy dienaars gesê: Kan ons wel iemand vind soos hierdie man in wie die Gees van God is?

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 41:38

3

GÉNESIS 41:39-40

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Farao sê vir Josef: Aangesien God dit alles aan jou bekend gemaak het, is daar niemand verstandig en wys soos jy nie. Jý moet oor my huis wees, en na jou bevel moet my hele volk hulle skik; alleen deur die troon sal ek groter wees as jy.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 41:39-40

4

GÉNESIS 41:52

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En die tweede het hy Efraim genoem; want, het hy gesê, God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 41:52

5

GÉNESIS 41:51

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Josef het die eersgeborene Manasse genoem; want, het hy gesê, God het my al my moeite laat vergeet en ook die hele huis van my vader.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 41:51

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest