YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra GÉNESIS 18

1

GÉNESIS 18:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Sou iets vir die HERE te wonderbaar wees? Hierdie tyd, oor 'n jaar, sal Ek na jou terugkom, en Sara sal 'n seun hê.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 18:14

2

GÉNESIS 18:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Sara het by haarself gelag en gedink: Sal ek wellus hê nadat ek oud geword het en my heer oud is?

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 18:12

3

GÉNESIS 18:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

terwyl Abraham tog sekerlik 'n groot en magtige nasie sal word en al die nasies van die aarde in hom geseën sal word?

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 18:18

4

GÉNESIS 18:23-24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Abraham het nader gekom en gesê: Sal U ook die regverdige saam met die goddelose ombring? Miskien is daar vyftig regverdiges binne-in die stad; sal U hulle ook ombring en die plek nie spaar ter wille van die vyftig regverdiges wat daarin is nie?

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 18:23-24

5

GÉNESIS 18:26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê die HERE: As Ek in Sodom vyftig regverdiges vind binne-in die stad, dan sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.

Sammenlign

Udforsk GÉNESIS 18:26

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest