YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra KOLOSSENSE 1

1

KOLOSSENSE 1:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde

Sammenlign

Udforsk KOLOSSENSE 1:13

2

KOLOSSENSE 1:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte — alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape.

Sammenlign

Udforsk KOLOSSENSE 1:16

3

KOLOSSENSE 1:17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand.

Sammenlign

Udforsk KOLOSSENSE 1:17

4

KOLOSSENSE 1:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping

Sammenlign

Udforsk KOLOSSENSE 1:15

5

KOLOSSENSE 1:9-10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig, sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei

Sammenlign

Udforsk KOLOSSENSE 1:9-10

Gratis læseplaner og andagter relateret til KOLOSSENSE 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest