YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra HANDELINGE 5

1

HANDELINGE 5:29

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Petrus en die apostels antwoord en sê: Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense.

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 5:29

2

HANDELINGE 5:42

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En hulle het nie opgehou om elke dag in die tempel en van huis tot huis te leer nie, en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is.

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 5:42

3

HANDELINGE 5:3-5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê Petrus: Ananías, waarom het die Satan jou hart vervul om vir die Heilige Gees te lieg en van die prys van die grond agter te hou? As dit nie verkoop was nie, het dit nie joue gebly nie? En toe dit verkoop is, was dit nie in jou mag nie? Waarom is dit dat jy hierdie saak in jou hart voorgeneem het? Jy het nie vir mense gelieg nie, maar vir God. En toe Ananías hierdie woorde hoor, het hy neergeval en gesterwe; en 'n groot vrees het gekom oor almal wat dit gehoor het.

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 5:3-5

4

HANDELINGE 5:38-39

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En nou sê ek vir julle, bly af van hierdie manne en laat hulle staan; want as hierdie voorneme of hierdie werk uit mense is, sal dit vernietig word; maar as dit uit God is, kan julle dit nie vernietig nie — dat dit nie miskien bevind word dat julle selfs teen God stry nie.

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 5:38-39

Gratis læseplaner og andagter relateret til HANDELINGE 5

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest