YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra HANDELINGE 17

1

HANDELINGE 17:27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

sodat hulle die Here kon soek, of hulle Hom miskien kon aanraak en vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons nie

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 17:27

2

HANDELINGE 17:26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 17:26

3

HANDELINGE 17:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie.

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 17:24

4

HANDELINGE 17:31

Afrikaans 1933/1953

AFR53

omdat Hy 'n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur 'n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 17:31

5

HANDELINGE 17:29

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As ons dan die geslag van God is, moet ons nie dink dat die godheid aan goud of silwer of steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie.

Sammenlign

Udforsk HANDELINGE 17:29

Gratis læseplaner og andagter relateret til HANDELINGE 17

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest