YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra II TIMÓTHEÜS 4

1

II TIMÓTHEÜS 4:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 4:7

2

II TIMÓTHEÜS 4:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 4:2

3

II TIMÓTHEÜS 4:3-4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

want daar sal 'n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle 'n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 4:3-4

4

II TIMÓTHEÜS 4:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van 'n evangelis; vervul jou bediening.

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 4:5

5

II TIMÓTHEÜS 4:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 4:8

Gratis læseplaner og andagter relateret til II TIMÓTHEÜS 4

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest