YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra II TIMÓTHEÜS 1

1

II TIMÓTHEÜS 1:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 1:7

2

II TIMÓTHEÜS 1:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

wat ons gered en geroep het met 'n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 1:9

3

II TIMÓTHEÜS 1:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande.

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 1:6

4

II TIMÓTHEÜS 1:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Skaam jou dan nie oor die getuienis van onse Here of oor my, sy gevangene nie, maar ly saam verdrukkinge vir die evangelie na die krag van God

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 1:8

5

II TIMÓTHEÜS 1:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge; maar ek skaam my nie, want ek weet in wie ek geglo het, en ek is oortuig dat Hy mag het om my pand te bewaar tot dié dag toe.

Sammenlign

Udforsk II TIMÓTHEÜS 1:12

Gratis læseplaner og andagter relateret til II TIMÓTHEÜS 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest