1
II JOHANNES 1:6
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel.
Sammenlign
Udforsk II JOHANNES 1:6
2
II JOHANNES 1:9
Elkeen wat 'n oortreder is en nie bly in die leer van Christus nie, hy het God nie. Wie in die leer van Christus bly, hý het die Vader sowel as die Seun.
Udforsk II JOHANNES 1:9
3
II JOHANNES 1:8
Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar 'n volle loon ontvang.
Udforsk II JOHANNES 1:8
4
II JOHANNES 1:7
Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die Antichris.
Udforsk II JOHANNES 1:7