YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra II KORINTHIËRS 10

1

II KORINTHIËRS 10:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 10:5

2

II KORINTHIËRS 10:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 10:4

3

II KORINTHIËRS 10:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 10:3

4

II KORINTHIËRS 10:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want nie hy wat homself aanbeveel, dié is beproef nie, maar hy wat deur die Here aanbeveel word.

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 10:18

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest