YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra II KORINTHIËRS 1

1

II KORINTHIËRS 1:3-4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting, wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word.

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 1:3-4

2

II KORINTHIËRS 1:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 1:5

3

II KORINTHIËRS 1:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ja, ons het al self by onsself die doodvonnis oor ons gehad, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dode opwek

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 1:9

4

II KORINTHIËRS 1:21-22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar Hy wat ons saam met julle bevestig in Christus en ons gesalf het, is God, wat ons ook verseël het en die Gees as onderpand in ons harte gegee het.

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 1:21-22

5

II KORINTHIËRS 1:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar of ons verdruk word, dit is julle tot troos en redding; en dit laat sy werking blyk deurdat julle dieselfde lyding verduur wat ons ook ondergaan; en of ons getroos word, dit is julle tot troos en redding.

Sammenlign

Udforsk II KORINTHIËRS 1:6

Gratis læseplaner og andagter relateret til II KORINTHIËRS 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest