YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra I JOHANNES 1

1

I JOHANNES 1:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

Sammenlign

Udforsk I JOHANNES 1:9

2

I JOHANNES 1:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.

Sammenlign

Udforsk I JOHANNES 1:7

3

I JOHANNES 1:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

AS ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie.

Sammenlign

Udforsk I JOHANNES 1:8

4

I JOHANNES 1:5-6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie. As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie.

Sammenlign

Udforsk I JOHANNES 1:5-6

5

I JOHANNES 1:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot 'n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.

Sammenlign

Udforsk I JOHANNES 1:10

Gratis læseplaner og andagter relateret til I JOHANNES 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest