YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra I KORINTHIËRS 9

1

I KORINTHIËRS 9:25-26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En elkeen wat aan 'n wedstryd deelneem, onthou hom in alles — húlle nogal om 'n verwelklike krans te ontvang, maar ons 'n onverwelklike. Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 9:25-26

2

I KORINTHIËRS 9:27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 9:27

3

I KORINTHIËRS 9:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 9:24

4

I KORINTHIËRS 9:22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

vir die swakkes het ek soos 'n swakke geword om die swakke te win; vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 9:22

Gratis læseplaner og andagter relateret til I KORINTHIËRS 9

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest