YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra I KORINTHIËRS 3

1

I KORINTHIËRS 3:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 3:16

2

I KORINTHIËRS 3:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 3:11

3

I KORINTHIËRS 3:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 3:7

4

I KORINTHIËRS 3:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 3:9

5

I KORINTHIËRS 3:13

Afrikaans 1933/1953

AFR53

elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit aanwys, omdat dit deur vuur openbaar gemaak word; en die vuur sal elkeen se werk op die proef stel, hoedanig dit is.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 3:13

6

I KORINTHIËRS 3:8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar hy wat plant en hy wat natmaak, is een, maar elkeen sal sy eie loon volgens sy eie arbeid ontvang.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 3:8

7

I KORINTHIËRS 3:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 3:18

Gratis læseplaner og andagter relateret til I KORINTHIËRS 3

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest