YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra I KORINTHIËRS 14

1

I KORINTHIËRS 14:33

Afrikaans 1933/1953

AFR53

want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 14:33

2

I KORINTHIËRS 14:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

JAAG die liefde na, en beywer julle met die oog op die geestelike gawes, maar veral om te profeteer.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 14:1

3

I KORINTHIËRS 14:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar hy wat profeteer, spreek tot die mense woorde van stigting en troos en bemoediging.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 14:3

4

I KORINTHIËRS 14:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hy wat in 'n taal spreek, stig homself; maar hy wat profeteer, stig die gemeente.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 14:4

5

I KORINTHIËRS 14:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

So moet julle ook, terwyl julle streef na geestelike gawes, probeer om uit te munt tot stigting van die gemeente.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 14:12

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest