YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra I KORINTHIËRS 1

1

I KORINTHIËRS 1:27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 1:27

2

I KORINTHIËRS 1:18

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 1:18

3

I KORINTHIËRS 1:25

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want wat dwaas is by God, is wyser as die mense; en wat swak is by God, is sterker as die mense.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 1:25

4

I KORINTHIËRS 1:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

God is getrou, deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun Jesus Christus, onse Here.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 1:9

5

I KORINTHIËRS 1:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 1:10

6

I KORINTHIËRS 1:20

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Waar bly die wyse? Waar bly die skrifgeleerde? Waar die redetwister van hierdie eeu? Het God nie die wysheid van hierdie wêreld dwaas gemaak nie?

Sammenlign

Udforsk I KORINTHIËRS 1:20

Gratis læseplaner og andagter relateret til I KORINTHIËRS 1

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest