YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Genesis 41

1

Genesis 41:16

Bybel vir almal

ABA

Josef het vir die farao gesê: “Dit is nie ék wat dit doen nie. Dit is Gód wat vir jou die regte antwoord sal gee.”

Sammenlign

Udforsk Genesis 41:16

2

Genesis 41:38

Bybel vir almal

ABA

Die farao sê toe vir sy amptenare: “Daar is nie 'n ander man soos hierdie man nie. God het hierdie dinge vir hom gewys.”

Sammenlign

Udforsk Genesis 41:38

3

Genesis 41:39-40

Bybel vir almal

ABA

Die farao het vir Josef gesê: “God het alles vir jou geleer, en daar is niemand wat so slim is soos jy nie. Jy sal die hoof van die land wees. Al my mense moet luister na jou en hulle moet doen wat jy sê. Net ek sal belangriker wees as jy, omdat ek die farao is.

Sammenlign

Udforsk Genesis 41:39-40

4

Genesis 41:52

Bybel vir almal

ABA

Josef het sy tweede seun Efraim genoem. Hy het gesê: “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek baie swaar gekry het.”

Sammenlign

Udforsk Genesis 41:52

5

Genesis 41:51

Bybel vir almal

ABA

Josef het sy oudste seun Manasse genoem. Hy het gesê: “God het my gehelp om te vergeet dat ek swaargekry het, en ook om te vergeet van my familie.”

Sammenlign

Udforsk Genesis 41:51

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Hjem

Bibel

Læseplaner

Videoer