YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Genesis 21

1

Genesis 21:1

Bybel vir almal

ABA

Die Here het aan Sara gedink en Hy het vir haar gedoen wat Hy belowe het.

Sammenlign

Udforsk Genesis 21:1

2

Genesis 21:17-18

Bybel vir almal

ABA

God het gehoor dat die seun huil. Die Engel van God het uit die hemel met Hagar gepraat en Hy het vir haar gevra: “Wat is fout, Hagar? Moenie bang wees nie, want God het gehoor dat die seun huil daar waar hy lê. Staan op en tel jou kind op. Help hom, want Ek sal hom 'n groot volk laat word.”

Sammenlign

Udforsk Genesis 21:17-18

3

Genesis 21:2

Bybel vir almal

ABA

Sara het swanger geword en sy het vir Abraham 'n seun gekry toe hy al oud was. Sy het die seun gekry op die tyd wat God gesê het dit sal gebeur.

Sammenlign

Udforsk Genesis 21:2

4

Genesis 21:6

Bybel vir almal

ABA

Sara het gesê: “Die mense sal nou lag oor wat God met my gedoen het. Almal wat van Isak hoor, sal vir my lag.

Sammenlign

Udforsk Genesis 21:6

5

Genesis 21:12

Bybel vir almal

ABA

Maar God het vir Abraham gesê: “Moenie dink dit is verkeerd wat Sara gesê het oor jou seun en oor jou slavin nie. Luister na alles wat sy vir jou sê, want die nageslag van Isak sal jóú nageslag wees.

Sammenlign

Udforsk Genesis 21:12

6

Genesis 21:13

Bybel vir almal

ABA

Maar Ek sal die seun van jou slavin ook 'n volk laat word, want hy is jou kind.”

Sammenlign

Udforsk Genesis 21:13

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest