YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Eksodus 31

1

Eksodus 31:2-5

Bybel vir almal

ABA

“Ek het vir Besaleël gekies om die werk te doen. Hy is die seun van Uri, en Uri is die seun van Gur. Besaleël is van die Juda-stam. Ek het vir Besaleël wysheid en 'n goeie verstand gegee sodat hy baie soorte werk goed kan doen. Hy kan planne teken en dinge maak van goud en silwer en brons. Hy kan juwele maak van edelstene en hy kan houtwerk doen. Hy kan baie soorte werk doen.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 31:2-5

2

Eksodus 31:13

Bybel vir almal

ABA

“Sê vir die Israeliete: ‘Julle moet altyd die Sabbatdag vier. Julle moet dit doen, want dit sal 'n bewys wees van die verbond tussen My en julle. As julle nageslag sien julle doen dit, dan sal hulle weet dat Ek die Here is wat julle gekies het om aan My te behoort.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 31:13

3

Eksodus 31:17

Bybel vir almal

ABA

Dit sal altyd 'n bewys wees van die verbond tussen My en die Israeliete. Ek het die hemel en die aarde in ses dae gemaak, maar op die sewende dag het Ek nie gewerk nie. Ek het toe gerus.’ ”

Sammenlign

Udforsk Eksodus 31:17

Gratis læseplaner og andagter relateret til Eksodus 31

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest