1
Eksodus 29:45-46
Bybel vir almal
ABA
Ek sal tussen die Israeliete woon en Ek sal hulle God wees. Hulle sal dan besef dat Ek hulle God die Here is wat hulle vry uit Egipte laat weggaan het sodat Ek tussen hulle kan woon. Ek is hulle God die Here.”
Sammenlign
Udforsk Eksodus 29:45-46