YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Eksodus 14

1

Eksodus 14:14

Bybel vir almal

ABA

Die Here sal self oorlog maak en Hy sal vir julle veg teen die Egiptenaars. Julle moet stil wees.”

Sammenlign

Udforsk Eksodus 14:14

2

Eksodus 14:13

Bybel vir almal

ABA

Maar Moses het vir die Israeliete gesê: “Moenie bang wees nie. Bly waar julle is. Julle sal vandag sien dat die Here julle sal red. Julle sien vandag die Egiptenaars, maar julle sal hulle nooit weer sien nie.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 14:13

3

Eksodus 14:16

Bybel vir almal

ABA

En jy, tel jou kierie op en hou jou hand oor die see. Dan sal daar 'n pad deur die see wees sodat die Israeliete op die grond deur die see kan gaan.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 14:16

4

Eksodus 14:31

Bybel vir almal

ABA

Die Israeliete het gesien dat die Here kan doen wat Hy wil doen. Hy het die Egiptenaars doodgemaak. Die Israeliete het bang geword vir die Here en hulle het Hom gerespekteer. Hulle het geglo in die Here en in sy dienaar Moses.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 14:31

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest