YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra Eksodus 11

1

Eksodus 11:1

Bybel vir almal

ABA

Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal die farao en die Egiptenaars nog een maal straf. Daarna sal die farao julle uit Egipte laat gaan. Hy sal sê julle mag gaan, maar hy sal nog meer doen, hy sal julle wegjaag. Dit is seker.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 11:1

2

Eksodus 11:5-6

Bybel vir almal

ABA

Die oudste seun in elke familie in Egipte sal sterf. Die farao se oudste seun en ook die oudste seun van die slavin wat by die maalklip koring maal, almal sal sterf. “ ‘Ook al die bul-kalwers en die ram-lammers wat eerste gebore is, sal vrek. Die Egiptenaars sal baie huil. Hulle het nog nooit so baie gehuil nie, en hulle sal ook nooit weer so baie huil nie.

Sammenlign

Udforsk Eksodus 11:5-6

3

Eksodus 11:9

Bybel vir almal

ABA

Die Here het vir Moses gesê: “Die farao sal nie na julle luister nie, maar dan sal Ek nog meer wonderwerke in Egipte kan doen.”

Sammenlign

Udforsk Eksodus 11:9

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest