1
Eksodus 1:17
Bybel vir almal
ABA
Die vroedvroue was bang dat God hulle sal straf, en hulle het nie gedoen wat die koning van Egipte vir hulle gesê het nie. Hulle het die seuns laat lewe.
Sammenlign
Udforsk Eksodus 1:17
2
Eksodus 1:12
Die Egiptenaars het die Israeliete verdruk, maar dit het nie gehelp nie. Die Israeliete het nog baie meer geword. Die Egiptenaars het die Israeliete gehaat
Udforsk Eksodus 1:12
3
Eksodus 1:20-21
God was goed vir die twee vroedvroue. God het vir hulle kinders gegee omdat hulle gehoorsaam was aan Hom. Die Israeliete het baie geword, hulle het 'n sterk volk geword.
Udforsk Eksodus 1:20-21
4
Eksodus 1:8
Maar toe het 'n nuwe koning oor Egipte begin regeer. Hy het nie vir Josef geken nie.
Udforsk Eksodus 1:8
Hjem
Bibel
Læseplaner
Videoer