Lig - Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van Godنموونە

Som hierdie gedeelte in jou eie woorde op en maak ‘n lys van dit wat jy ontdek het. Vertel ‘n vriend hierdie week een ding wat hierdie verse jou geleer het. Dit is dalk presies die “lig” wat hulle nodig het!
As jy van hierdie plan gehou het, kan jy na vier gratis ligte 2GO-Bybelstudies gaan wat handel oor die lewe, verhoudings, wonderwerke en boodskappe van Jesus. Laai studie- en leiergidse af by nbs2go.com.
کتێبی پیرۆز
دەربارەی ئەم پلانە

Soos jy daagliks God se Woord lees, dit oordink en in jou lewe toepas, sal jy beter toegerus wees om die vyand se kunsmatige ligte te onderskei, op God se verligte pad te bly en helder te skyn vir Christus in jou huis en in jou gemeenskap.
More
پلانە پەیوەستەکان

Rise Higher With Humility: 3 Days to a Lighter Heart

Go Into All the World

God’s Strengthening Word: Being Renewed by the Holy Spirit

Arid Hearts Lush Hearts

Five Signs You're Having a Mid-Faith Crisis

The Wisdom of Humility

The Little Ant

The Woman of Faith

Connect With God Through Adoration | 7-Day Devotional
