Die wegrapingনমুনা

Watter Bybelgedeeltes vertel vir ons van die wegraping?
1 Korintiërs 15:50-54 en 1 Tessalonisense 4:13-18 stel dit baie duidelik dat God gelowiges wat gesterf het uit die dood sal opwek en dié wat nog leef, sal verhef en aan hulle verheerlikte liggame sal gee.
In 1 Tessalonisense 4:18 (NLV) sê Paulus: “Troos mekaar dan met hierdie woorde.” Dit sal nie baie bemoedigend wees om te hoor dat die wettelose een tydens die groot verdrukking sal begin heers en baie of selfs alle Christene sal doodmaak nie, dié wat dit op ’n manier regkry om die rampspoedige gebeure wat oor die hele wêreld plaasvind te oorleef. Dit alleen sê vir ons daar is ’n manier om die groot verdrukking te ontsnap, en dit is bemoedigende nuus, ongeag wanneer iemand geleef het.
In Openbaring 3:10 (NLV) belowe Jesus aan die gemeente in Filadelfia dat hulle, omdat hulle volhard het, bewaar sal word “gedurende die tyd van hewige toetsing wat vir die hele bewoonde wêreld voorlê”. Dit verwys ook na die wegraping van die kerk.
ধর্মগ্রন্থ
About this Plan

Wat is die wegraping van die kerk? Watter Bybelgedeeltes vertel vir ons van die wegraping? Wat is die doel van die wegraping? Wie sal weggeraap word? Amir Tsarfati kyk na hierdie en ander vrae in dié 7-dag leesplan wat fokus op die kernvrae rondom die wegraping.
More
সম্পর্কিত পরিকল্পনাসমূহ

Resilience Reset

The Way of the Wise

Pentecost and the Work of the Spirit

12 Days of Purpose

Nurturing Your Desire for More in a Healthy Way

Overcoming Offense

The Lighthouse in the Fog

The Path: What if the Way of Jesus Is Different Than You Thought?

How God Doubled Our Income in 18 Days
